Love this! 🥂

Thank you for sharing FynbosSA!

CONTACT me if you want to order a t-shirt 🤗

#Repost@fynbossa
• • • • • •
Durbanville

Vandag se outfit is ons “Born to stand out” romp met hempie van @idolifewithwandi … die hemp sê “I am already enough” en die boodskap was vir my só mooi toe ek haar die eerste keer in die hemp gesien het! Baie dankie vir die bederf!
Die romp is perfek vir winter/somer en jy kan dit op soveel maniere dra. Nog net ‘n paar oor 🤗💐